“Die dag toe haar potjie verf skielik omval, het dit oor die land geloop en harte van duisende mense oorstroom. Die druppels vorm trane op ons harte se punt, maar geen skilder kon so vinnig sy ...
Daar is ’n eeue oue etiketreël wat vandag nog geld: As jy nie die gaste aan jou eettafel die harnas in wil jaag en jou delikate geregte in hul spysverteringstelsel wil laat stol nie, is dit raadsaam ...
Modimolle (Nylstroom). – “Ek sien jou, maar jy sien my nie.” Dié woorde van ’n manstem wat sy nie kon eien nie, het me. Ina Bonnette gister uit die hof gehou waar haar vervreemde man en die drie mans ...