“As daar een ding is wat ons graag wil sê en wil hê almal moet weet, is dat ons ongelooflik dankbaar is vir almal se hulp, ondersteuning en gebede,” sê Cyzelle. “Ek is trots om ‘n Laevelder te wees.
Op hierdie aarde ontmoet ‘n mens as joernalis ‘n lys van verskillende mense wat op jou pad kom – elkeen met hulle eie drome, visie, passie en lewenslus. Hierdie mense inspireer jou, hulle intereseer ...