Muller Snyman van Gauteng skryf: Eerstens wil ek geluk sê aan die Sharks. Hoewel ek ’n baie groot Blou Bul-ondersteuner is, het julle beïndruk. Tweedens is ek baie teleurgesteld in die ...
Ek is verslaaf aan medisyne (kodien hoesmedisyne en pille), en sukkel om op te hou. Ek het dit twee jaar gelede begin gebruik nadat ek 'n brutale aanslag oorleef het ( 'n swartman wat vir my gewerk ...
Die ergste nog is die bourommel wat weke voor ‘n huis bly lê of takke en sakke vol tuinvullis wat ook daar lê en muf en kleintjies kry!!! A nee a mense, die munisipaliteit het lyk my nie ore nie, of ...
Die gesegde “moenie die dam onder die eend uitruk nie” spring in my kop in. Ek wil myself nie meer ‘n Christen noem nie, want ek skaam my dood vir ons gedrag. Ons is altyd eerste om vinger te wys, ...