‘n Nuwe musiekreeks, ‘n fees van bekroonde wendramas, ‘n reeks oor emosionele wysheid en veerkragtigheid asook ‘n bekroonde joernalis en omroeper wat weer agter die mikrofoon inskuif, is vanaf April ...
Die nuwe oggendboekvoorlesing wat op Donderdag 19 Maart op RSG begin, is die bekende skrywer SD Fourie se Die Reis. Dit word voorgelees deur Bertha le Roux-Wahl en is uitgegee deur Protea Boekhuis.
‘n Ouma van Pretoria met nege kleinkinders wat behoorlik smul aan haar beskuit, is as die algehele wenner aangewys in RSG en Virseker se landwye soektog na die land se “bakgatste” beskuit. Magda Janse ...
Op Donderdag 26 Februarie volg Kobus Rudolph se Die Soektog na Luitenant Muller Meiring se Ratel 72. Die dokumentêr volg ’n 2018-toer van veterane van die 61 gemeganiseerde bataljon na Angola, waar ...
Die veelbekroonde skrywer, digter, oudonderwyser en oud-operasanger Philip de Vos se “Die jaar toe dit gemmerbier gereën het” is RSG se nuwe oggendboekvoorlesing. Die leser is Tobie Cronjé. De Vos, ...
‘n Kaapse skrywer en oud-onderwyser, Adam Willemse (45), is die wenner van die 29ste RSG Radiodramaskryfkompetisie, aangebied in samewerking met die ATKV. Willemse het die kroon gespan met sy ...
Sowat 70% van Suid-Afrika se Graad 1 tot 3 leerders se leesvaardigheid is nie op peil nie, en byna ‘n kwart van leerders in sekere taalgroepe kan teen Graad 3 nog nie lees nie. Ilse Salzwedel wil by ...
Dit is tog moontlik, al is dit moeilik en kos baie vasbyt, om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer ...
Optel is ‘n gemeenskap se hond, en nou is hy skoonveld. Die gemeenskap is ontsteld, en almal soek naarstiglik na hom. Hoor watter verskil ‘n dier in ’n hele gemeenskap maak, en ook ‘n rol in ‘n film ...
Programme Kompetisies Wat gebeur Gereelde vrae Vind die frekwensie Meer oor RSG Bepalings en Voorwaardes ...
RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees. Die kompetisie is een ...
Het jy geweet die geharde droë Kalahari- en Karoo-streke word sterk beïnvloed deur die koue Benguela-seestroom wat noordwaarts langs die suidwestelike kus van Afrika vloei? Hoe oorleef plante en diere ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results