’n Plaaslike fiksheidsentoesias deel eenvoudige wenke vir beginners wat poog om oefening deel van hul daaglikse roetine te ...
Sy staan haar tyd en energie aan ander af, maar tuisblyma Erna Graham met die glimlag droom stilweg oor ‘n kuiertjie in ...
“Ek weet nie eens hoeveel keer ek Griekwaland-Wes-kleure vir fietsry gekry het nie,” sê Arthur Els, lewenslange inwoner van Kimberley.
DIT is sekerlik die seerste seer wanneer ’n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.Die gemeenskap van White City op McGregor is geruk deur die skielike dood van ...
WAS dit nie vir hand van die Here en haar wil om te leef vir haar dogtertjie nie, was Micha Renge (21) van Mitchell’s Plain ...
GEORGE NUUS - 'n Familie van George kan nou met 'n bietjie lig in hul harte asemhaal nadat hulle al R302 000 ingesamel het om hul geliefde, Eric Filmalter (26), se liggaam na Suid-Afrika terug te ...
Helena Marais, oudleerder van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, glo jong mense se loopbaankeuse word sterk beïnvloed deur ander mense se opvattings oor hoe jou toekoms behoort te wees, of ...
Maar in 1975, skaars 12 maande later, is hulle wêreldberoemd en skatryk. Die mede-eienaar van die ateljee, Kingsley Ward, sou later in ‘n onderhoud met BBC Radio Wales ...
DANKBAARHEID, WAARDERINGFrancoise Steynberg: Alhoewel die jaar 2025 vir my op ’n persoonlike laagtepunt afgeskop en met die sterfte van my geliefde tante Adie geëindig het, ...
Vandag, 16 Desember, herdenk ons Geloftedag – die dag waarop die Voortrekkers in 1838, onder leiding van figure soos Andries Pretorius en Sarel Cilliers, ’n heilige gelofte aan God afgelê het voor die ...
‘Boer soek ’n vrou’: Drie paartjies raak verloof tydens die feestyd! Die mees betowerende paartjies by die 2026-Critics Choice-toekennings Bekendes wat in 2026 vyftig word – en wys hoe stylvol dié ...