GEORGE NUUS - 'n Familie van George kan nou met 'n bietjie lig in hul harte asemhaal nadat hulle al R302 000 ingesamel het om hul geliefde, Eric Filmalter (26), se liggaam na Suid-Afrika terug te ...
Ek kan nie glo daar is nog net twee maande van 2025 oor nie; ek is wel baie opgewonde oor ’n paar flieks wat nog vrygestel moet word. Ek weet dit is daardie tyd van die jaar wanneer ons probeer om ...
Daar is ’n tyd om te kom en te gaan. Frans Hugo (92) van Calvinia was waarskynlik nog tot in September vanjaar die oudste werkende redakteur en koerantuitgewer in Suid-Afrika. Ná ’n lang loopbaan in ...
DAAR was ’n tyd dat ek gedink het die mense wat aan Antie skryf, is net onnodig en kan mos self solutions vir hulle problems kry. Hulle het dan self daai probleme veroorsaak, my jinne. Maar noudat ek ...
OPINIE - Baie mense wonder wanneer dit die beste tyd is om af te tree. Dis 'n vraag wat baie mense van ons era, ongeag beroep, vra. Meer intens dalk: Wanneer gaan jy begin beplan, of het jy al begin? ...
DAAR is iets wat nou al ’n tyd lank aan my ge­wete vreet. Antie, ek voel so skuldig daaroor dat ek nie saans kan slaap nie. Die ding is dat ek besig is om op my man te cheat. Dit gaan al langer as ses ...
Aanbieders Loren Greyling en Izelle Venter weef gewone mense se unieke stories aanmekaar met 'n Afrikaanse idioom as die goue draad. "Toe Mof dood is, was dit 'n helse begrafnis op die plaas," vertel ...
ERMELO – Sowat ‘n maand gelede het Hoëvelder ‘n verslag gedoen oor die probleme by die plaaslike lisensiëringskantore. Stelsels wat van lyn af is, eindelose toue en bewerings van korrupsie – soos ...
GEORGE NUUS - Ter viering van Paasfees volgende naweek, vind twee geleenthede by die Moederkerk plaas, een vir geestelike voorbereiding en die ander vir Stil Saterdag, die dag wat Jesus in die graf ...
Daar was 'n tyd wat almal gedink het wynkroeg is 'n gonswoord en een van daardie tendense wat gou sal verdwyn, maar vandag is daar 'n wynkroeg om elke hoek en draai wat die beste wyne skink! Een plek ...