Dirk-Jozua Pienaar (37), of DJ, soos almal hom ken, is 'n lewende getuienis dat daar altyd nog 'n kans is om jou lewe om te draai, beheer oor ...
’n Hewige storm het Elba-eiland gisteraand getref, met brandbestryders wat 28 mense gered het wat in hul motors in ...
’n Groep van tien hengelaars – agt Suid-Afrikaners en twee Namibiërs – is verlede Vrydag by Terracebaai in ’n verbode gebied met 18 kabeljoue betrap. Hulle is met ...
Kaartjies is nog beskikbaar vir Food4Kidz se geselligheid ten bate van sy Feeding the Future-projek op Donderdag 20 Februarie op die Monte Bello-landgoed.
Nadat hy deur sy eks vir agtervolging aangemeld is, het die man na die vrou se huis in Roncoferraro gegaan en haar aangeval, tien hamerhoue op haar kop toegedien en ernstige skedelskade veroorsaak.
Fans Worried For S.H.E After The Trio Were Spotted Not Wear... Most people would be extra cautious in Japan now considering ...
Zinnette de Wet val op 1 April in as nuwe hoof van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP).“My tyd by Eunice was ...
Die bobbejaanmannetjie Raygun is Vrydag (7/2) by Botleng Sekondêre Skool op Delmas doodgemaak en aan die brand gesteek is, sê ...
Saterdag se eindrondte van vanjaar se Curro Podium skole-atletiekreeks het weer onderstreep dat dat die toekoms van dié sport ...
Using ingredients such as green curry and durian, Susan Bae’s confections are sweet, savory and delightfully different.
UNI Jeugteater het hierdie jaar ’n mylpaal bereik deur vir die eerste keer aan die departement van sport, kuns en kultuur ...
Die Namibiese Fietsryfederasie se nasionale padfietskampioenskap, opnuut geborg deur Nedbank, het Vrydagnamiddag by die C28-pad wes van die hoofstad afgeskop.Anri Greeff en ...