Nadat ek onlangs die begrafnis van ’n seun moes bywoon, wat absoluut hartverskeurend was, kon ek nie help om ’n diepe gevoel van verlies te ervaar nie.
Ter viering van Bejaardesorgmaand is inwoners van Engo se Bergprag-sentrum vir bejaardes in Bethlehem met ’n Al Debbo-fliek ...
“As hy jou vriend is, hou jy nooit op nie,” sê die man ernstig. Toe sê Augsburger: “God het na ons toe gekom as ’n vriend in Jesus. Ons was in die moeilikheid, maar Hy het ons bygestaan. Ons ...
Ou gunstelinge het opgeklink, en “ ’n Lekker ou Jan” is deur Heilie Louw gesing terwyl die bekoorlike “Liefling” van Gé ...
Tyd is min om Engo se Projek van Hoop te ondersteun en sodoende die kans te staan om ’n Renault Kwid te wen. Inskrywing sluit op Vrydag 15 November om middernag, en die finaliste wat gekies word om ...
Atlete van verskeie laerskole het op Dinsdag 5 November aan die Laerskool Panorama se Du Plessis-prestige-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Bowlers from three northern suburbs clubs reigned supreme in the prestigious Western Province Masters tournament held last ...
Bowlers from three northern suburbs clubs reigned supreme in the prestigious Western Province Masters tournament held last ...
Die sportsterre van die Laerskool Watsonia in Scottsdene is sportlui met wie rekening gehou moet word. Nie net het die skool ...
Tien skole het vanjaar aan die Laerskool Durbanville se jaarlikse JC Swart-atletiekbyeenkoms op 29 Oktober deelgeneem.
The University of the Western Cape (UWC) held an intimate yet powerful send-off ceremony for its women’s football team as ...
Met die meeste Tygerbergse spanne aan die wenkant in die jongste reeks Premierliga-krieketwedstryde in die Westelike Provinsie, was ’n 100-tal deur Werner Moolman van Brackenfell een van die individue ...